My Favorite Movies
| hermanleroux's Rating | My Rating | |
|---|---|---|
| 1 |
As It Is in Heaven (Så som i himmelen) 2004, Unrated) |
|
| 2 |
Blade Runner 1982, R) |
|
| 3 |
The Life of David Gale 2003, R) |
|
| 4 |
The English Patient 1996, R) |
|
| 5 |
La tigre e la neve (The Tiger and the Snow) 2005, Unrated) |
|
| 6 |
Mozart and the Whale 2005, PG-13) |
|
| 7 |
Human Nature 2001, R) |
|
| 8 |
Eternal Sunshine Of The Spotless Mind 2004, R) |
|
| 9 |
Lost In Translation 2003, R) |
|
| 10 |
The Incredibles 2004, PG) |
|
| 11 |
Life Is Beautiful (La Vita è bella) 1997, PG-13) |
|
| 12 |
Toy Story 1995, G) |
|
| 13 |
Femme Fatale 2002, R) |
|
| 14 |
Edward Scissorhands 1990, PG-13) |
|
| 15 |
Juno 2007, PG-13)
Daar is net 'n paar sulke flieks in die wereld, en beslis nie elke jaar nie. Juno het skerp dialoog, drama, liefde en komedie. Dit is 'n ou, uitgestrykte storie wat so verfrissend voorgestel word, en die rolle so goed vertolk word, dat mens eenvoudig net nie hierdie film moet mis nie. Die bonus is dat mens dit op DVD ook kan geniet. Die musiekbaan is puik en reflekteer elke punt van die fliek 100%. Veral op die einde, waar die ou tweetjies saam sing, maak dit die grootste impak. Beslis aan te beveel vir mense met tieners. Is beslis een van my top fliek keuses. |















